Al is Kaapstad nou Slaapstad is die gees steeds daar

Alita Steenkamp David Kramer en Taliep Petersen het jare gelede die liedjie “Welcome to Cape Town” geskryf as ʼn uitnodiging aan die wêreld om Kaapstad te besoek en die Moederstad se heerlike gees te geniet. David Kramer se produksie Kaapkreools debuteer by vanjaar se Suidoosterfees. Die fees, wat vanaf 27 April tot 3 Mei sou […]
Siftingstoetse vir Covid-19 in Mpumalanga geloods.

Luister meer op jou radio.
Westend Superspar se besluit om die dra van maskers verpligtend te maak, kry teenkanting

Westend Superspar in Nelspruit het die wind van voor gekry oor hulle besluit om klante te verplig om maskers te dra, midde in die stryd om die verspreiding van die koronavirus te bekamp. Die bestuur van Westend Superspar het aanvanklik aangekondig dat klante verplig gaan word om ʼn masker te dra wanneer hulle kom inkopies […]
Ingeperk? Kyk hier steeds wild

Luister meer op jou radio.
Ons Gee Om – Nelspruit help waar hulle kan

Ons Gee Om Nelspruit se Thea Rix en Toy Bester werk tans harder as ooit tevore om kospakkies by mense in nood af te lewer. Rix is die Voorsitter van Nelspruit se Christelike Maatskaplike Raad (CMR) en Bester behartig die administrasie van die organisasie. Rix het in ʼn telefoniese onderhou vertel dat Bester ʼn paar […]
Wat om te doen indien jy geïnfekteer word met die koronavirus

Die volgende simptome kan aandui dat iemand die koronavirus onder lede het: 1. Krapperige, seer keel; 2. Droë keel; 3. Droë hoes; 4. Hoë koors; 5. Asemnood of probleme met asemhaling. Nie almal wat die virus onder lede het hoef gehospitaliseer te word nie. Indien jou koors hoër as 39° C is of indien jy […]
Waterlekke ken geen inperking nie

Luister meer op jou radio.
Pasop vir die rondloperleeu of leeus

Dit wil al hoe meer lyk asof die gerugte oor ʼn rondloperleeu in die omgewing van Malelane veel meer as net gerugte is. Netwerk 24 het oor die naweek berig dat petroljoggies by Obaro in Malelane heel moontlik ʼn leeu gesien het wat na hulle gekyk het vanuit die donkerte. Gerrie Gamacho, roofdierkenner van die […]
Tindlovu-groep skenk vars voorraad aan mense in nood

Wat bloot net ’n reuseverlies sou gewees het, het uiteindelik in ’n positiewe hulpverleningsprojek ontaard. Jo-Anne White, besturende direkteur van die Tindlovu-groep het op Maandagaand 23 Maart, nadat pres. Cyril Ramaphosa die nuus van die nasionale inperking aangekondig het, besef wat die implikasie daarvan is. Al die restaurante en kioske wat in die Nasionale Krugerpark […]
Malalane SUPERSPAR oop ondanks fopnuus

Luister meer op jou radio.