• Tuis
  • Nuus
  • Programme
  • Adverteer
  • Wie’s Ons
  • Gallery
  • Kontak Ons
  • Tuis
  • Nuus
  • Programme
  • Adverteer
  • Wie’s Ons
  • Gallery
  • Kontak Ons
LUISTER NOU

Kategorie: Highlights

Twee aangekeer weens springstof in Barberton

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.

Man wat Duitse toeris op Numbi-pad doodskiet 25 jaar tronk toe gestuur

Jörg Schnarr was saam met sy vrou en nog twee passasiers na die Krugerwildtuin onderweg toe hy doodgeskiet is.

EFF wil Krugerwildtuin se naam verander

Die EFF wil die Krugerwildtuin die Skukuza Nasionale Park herdoop.

Mabuza-geldsaak uitgestel

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Stem elektronies: Wat jy moet weet

Die publiek kan tot 30 September openbare kommentaar lewer oor die plan.

Ouers eis skadevergoeding na luiperd seuntjie (2) dood

Courtney Ntimane was 30 maande oud toe die luiperd hom in die kamp aangeval het.

Stroper geskiet en gearresteer in Krugerwildtuin

misdaad

Die verdagte is met twee renosterhorings in sy besit gevind.

Besoek Krugerwildtuin volgende week gratis

olifant in krugerwildtuin

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Baba Geraldine eindelik weer tuis

Geraldine Caldwell is in Junie vroeggebore. Sedertien is drie gaatjies in haar hart ontdek.

Moordklagte teen Sonell Joubert van rol geskrap

sonell joubert f

Sonell Joubert is in Februarie daarvan aangekla dat sy Jurgens Nel doodgesteek het.

← Previous
Next →
Facebook Instagram Tiktok Whatsapp
  • www.radiolaeveld.co.za
  • Shop G5A, Riverside Auto Centre, 7 Mystic River Crescent, Riverside Park Ext 7, Nelspruit, 1202
Copyright © 2026 Radio Laeveld