LDV hou konferensie in Marloth Park

Ons saai regstreeks uit vanaf LDV se nasionale konferensie in Marloth Park.
Agrimark open by Matumi Retail

Agrimark het sy deure by Matumi Retail Centre geopen.
Safari Country die plek om te wees die Swart Vrydag

Die Middag Game Drive saai regstreeks uit vanaf Safari Outdoor. Moenie hul Swart Vrydag-aanbiedinge die naweek misloop nie!
Matumi Retail amptelik geopen

Matumi Retail Centre is amptelik geopen en ons was daar met ons LDV South Africa-bakkie. Maak seker jy kom kyk wat dié nuwe sentrum alles bied.
Produkta Pre-owned heropen in Riverside

Produkta Pre-Owned het hul nuwe vertoonlokaal in Riverside amptelik geopen.
Mpumalanga Skou 2025

100.5FM het groot pret gehad by die Mpumalanga Skou die afgelope drie dae.
Meat World open sy deure in Mbombela

100.5FM het regstreeks uitgesaai vanaf die amptelike opening van Meat World in Mbombela gister en vandag.
Roman’s Pizza Pie-kompetisiewenner aangewys

Marius Burger Lourens was die wenner vandag van Roman’s Pizza se Pizza Pie-kompetisie. Sy opponente was gedug met JC Vermeulen en Susan Jordaan as ons ander finaliste weens hul heerlike pizza-skeppings.
BUCO Barberton open sy deure

BUCO in Barberton het amptelik sy deure geopen te midde van groot pret.
Radio Laeveld by Innibos 2025

Die 2025 Toyota Innibos Nasionale Kunstefees was voorwaar een vir die boeke.