Safari Country Outdoor vier Moedersdag

100.5FM saai regstreeks uit vanaf Safari Outdoor Country by Valley Hyper-winkelsentrum.Kom kuier saam terwyl ons gesels oor die Nampo Skou en Moedersdag-spesiale aanbiedinge.Luister saam op 100.5FM.

Netwerk rolbaldag by LVCC

Ons kon darem “Longest Game” wen vandag by die Kruger Lowveld Chamber of Business and Tourism en Buy Local Lowveld se rolbal- en netwerkgeleentheid by LVCC vandag!

Laeveld Interhoër-atletiek 2026

Bly vandag ingeskakel op 100.5FM wanneer ons regstreeks uitsaai vanaf die BUCO Laeveld Interhoër-atletiekbyeenkoms, aangebied deur Lowveld High. Die 2025 Toyota Innibos Nasionale Kunstefees was voorwaar een vir die boeke.

Laeveld Interlaer 2026

Ons saai regstreeks uit vanaf die Citybug Laeveld Interlaer, aangebied deur Laerskool Bergland. Sluit aan by Charles, Gerhardt, Andri en Coenie op 100.5FM. Trots moontlik gemaak deur TRAC N4 Toll Route.

Wêreldradiodag

Ons vier Wêreldradiodag by Hoërskool Nelspruit. Bly ingeskakel op 100.5FM saam met Sonop Ontbyt en Laeveld Brunch wat regstreeks uitsaai!

Mpumalanga PVC buite-uitsending

Ons saai regstreeks uit vanaf Mpumalanga PVC. Kom maak ‘n draai om te kyk na hul wye produkaanbieding en maak gebruik van spesiale aanbiedinge.