Samora Machel se dood by Mbuzini herdenk

“Ons het leiers nodig wat in Samora Machel se voetspore volg,” sê pres. Cyril Ramaphosa. “Leiers wat onbaatsugtig is, wat daaraan toegewyd is om te dien, en wat ook bereid is om opofferings te maak, soos Samora Machel het. “Ons het leiers nodig wat die behoeftes en aspirasies van die mense van ons kontinent bo […]

Riekie bereik top 10 met boereworsresep

Witrivier se eie Riekie Trollip het vanjaar die top 10 bereik in Checkers en Shoprite se jaarlikse Championship Boerewors-kompetisie. Trollip is geen onbekende onder inwoners van Witrivier nie. Hoewel sy aanvanklik in die bankwese begin het, het sy later ‘n loopbaanskuif na die slaghuis-bedryf gemaak. “Die mense is later nie meer jou kliënte nie, hulle […]