Care for Wild-stigter vir Indianapolis-prys benoem

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Petronel Nieuwoudt van Care for Wild is benoem vir die 2025 Indianapolis-prys.

Die toekenning word dikwels beskryf as die Nobelprys vir dierebewaring en gee erkenning aan hierdie bewaarders wêreldwyd se inspirerende werk en prestasies.

Sy vertel ook van hul eerste swartrenosterkalfie wat ‘n week gelede by Care for Wild gebore is met ouers wat self wees gelaat is deur stroping.

Luister weer:

Sien ook: Twee wil Stuttgart toe ry met hul Merc