Bokviering die naweek by Witrivier-rugbyklub

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.

Witrivier-rugbyklub begin Vrydagaand reeds fees vier voor die Springboktoets Saterdag teen die All Blacks by Mbombela-stadion.
Saterdag bied hulle ook ‘n parkeer en ry-stop na die stadion en dit is waar die 100.5FM-ondersteunerspark plaasvind.
Pietman Rademeyer vertel meer: