Blinde potjiekos is terug

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die Mpumalanga Blind Skills Development Hub groei met rasse skrede.

Ter ondersteuning is jy genooi om saam te kom potjiekos maak. Prince Ngema, Zandré Pelser en Fanie Msiza kuier in die ateljee.

Luister:

Sien ook: Winnette Strydom wil talent in VSA slyp