Daar is twee dinge waarvan ons verseker is: die dood en belasting. Maar jy kan heeltemal binne die wet jou inkomstebelasting drasties verminder.
Jy moet net weet hóé.
Die belastingkenner, Roger Eskinazi, het raad.
Luister weer:
Sien ook: Groei-geleenthede vir plaaslike toerisme




