Beroepe: Linda Brenchley stap ompad tot loopbaan

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
linda Brenchley bedryfsielkundige

Linda Brenchley, ‘n plaaslike bedryfsielkundige, is so passievol oor beroepsvoorligting omdat sy self ‘n kronkelpad moes stap om haar loopbaanpad te vind.

Sy sê ouers moenie te veel druk op kinders plaas om te oorpresteer nie, of om op ‘n jong ouderdom al te besluit wat hulle eendag met hul lewens wil doen nie.

Luister weer:

Sien ook: Ploeg terug: Van Der Walt Tandartse: Beskerm jong tande