Beroep vir meer ATKV-Boeke-crawl

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Etienne van Heerden, Ultracoustic Duo, Koos Kombuis, Jana Cilliers, Refentse en Johny Klein was almal te sien by die ATKV-Boeke-crawl in Kaapsehoop, een van Innibos se gewildste produksies waarvan hulle jaarliks die wenresep vervolmaak.

Feesvlinder, Sanett Oosthuizen, sê dit is vir die slimmes en luies.

Luister weer:

Sien ook: Boekgesprekke: Amore Bekker