Bela-vergaderings: Wat jy volgende kan doen

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Openbare verhore oor die omstrede Wysigingswetsontwerp op Onderwyswette (Bela) is nou in Mpumalanga afgehandel.

Sanett Oosthuizen, ‘n tuisskool-ma, het dit gister by die Jeppes Reef-gemeenskapsaal in Nkomazi bygewoon.

Sy kuier by Ludi en Mireille in die ateljee.

Luister weer hier:

 

Stuur jou repliek oor die voorgestelde wysigings aan belabill@parliament.gov.za of prettyma@mpuleg.gov.za teen 19 Januarie.

Lees die wetsontwerp hier:

 

Sien ook: Bela-wet: Hoe dit jou raak