Begroting: Verskuilde inkomstebelasting nou meer
Written by Mireille on March 13, 2025
Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het gister sy begrotingsrede in die Parlement ter tafel gelê.
Werner Oosthuizen van Efficient Wealth sê die 0,5%-verhoging in BTW is beter as 2%, maar ons gaan meer inkomstebelasting betaal as wat ons besef.
Luister weer: