Begroting 2025: Bestee reg op infrastruktuur

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die toewysing deur die minister van finansies, Enoch Godongwana, tydens sy begrotingsrede van R1 000 miljard vir infrastruktuurontwikkeling om ekonomiese groei aan te wakker en om dienslewering te verbeter is verwelkom.

Henri Pieters van Stabilis sê dit moes lankal gebeur het, na jare van onderbesteding aan infrastruktuur.

Die kwessie is of dit reg bestee gaan word.

Luister weer:

Sien ook: KANSA Relay for Life die-naweek gehou