911 Ride is vir kinders vanjaar

Die sowat 300 km wat deelnemers op 6 September gaan aflê vier die geskiedenis van die motorfiets.
Vermeende boendoegeweld eis twee in Barberton

Twee afsonderlike voorvalle van vermeende boendoegeweld is gister in Barberton ontdek met die slagoffers wat in beide gevalle aan die brand gesteek is.
Roman’s Pizza Pie-kompetisiewenner aangewys

Marius Burger Lourens was die wenner vandag van Roman’s Pizza se Pizza Pie-kompetisie. Sy opponente was gedug met JC Vermeulen en Susan Jordaan as ons ander finaliste weens hul heerlike pizza-skeppings.
Drie wat glo polisiebeampte vermoor is in Eswatini opgespoor

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
SANParke vier parkeweek vanaf 22 September

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Oud-redakteur vra in nuwe boek hoe ons Afrikaanse ruimtes kan beskerm

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Sport en Jag SA’s groot sukses in Barberton

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Pumas pronk boaan Curriebeker-punteleer voor Leeus-kragmeting tuis

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Model op pad na China vir internasionale kompetisie

Chriské Schwirzer (18) is op pad om te gaan deelneem aan die Miss Tourism World 2025-kompetisie. Dit vind in September in China plaas. Sy gesels met die Middag Game Drive oor wanpersepsies oor modelwerk. Luister:
Twee maande oue baba Geraldine benodig nog hartchirurgie

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.