Impak van die inperking is kommerwekkend

Uit verskillende sektore in die samelewing kom die oproep dat die staat van inperking opgehef moet word. In ʼn webinaar wat deur die Daily Maverick publikasie aangebied is, het prof. Shabir Madhi Sondagaand gesê dat ʼn verlenging van die staat van inperking nie die oordrag van Covid-19 in gemeenskappe sal verhinder nie en dat dit […]
Miljoene liters bier binnekort in die drein af

Die regering se drankverbod in die inperkingstydperk is besig om tot enorme verliese te lei. Die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), Edward Kieswetter, het in die week aan die parlement gesê dat die land reeds sedert die begin van die inperking R1,7 miljard se belastinginkomste verloor het. Dit is weens die verbod op die […]
Gevangenes eersdaags vry

Luister meer op jou radio.
Covid-19-gevalle styg tot 58

Luister meer op jou radio.
Hongeres mag tydens inperking gehelp word

Luister meer op jou radio.
Ferreira mag trek

Vat jou goed en trek Ferreira. Volgens nuwe regulasies wat op die aand van 7 Mei in die Staatskoerant, Volume 659 gepubliseer is, word Suid-Afrikaners toegelaat om nou te verhuis. Die vergunning wat deur die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, dr. Nkosazana Dlamini-Zuma gemaak is, het sekere voorwaardes. Almal wat ʼn nuwe huurkontrak […]
Inperking stuur af op ʼn humanitêre ramp, waarsku kenners

Die staat van inperking wat tans ernstige armoede en wanvoeding veroorsaak gaan 29 keer meer sterftes veroorsaak as wat Covid-19 kan doen, is die waarskuwing van ʼn groep aktuarisse in ʼn brief wat gerig is aan pres. Cyril Ramaphosa. In die brief met die opskrif: “Lockdown is a humanitarian disaster to dwarf Covid-19” versoek hulle […]
Laeveld ouers se stryd om hul kind by die huis te kry
Wat ʼn kort vakansie by ouma en oupa in Empangeni moes wees, het vir Genea da Costa (8) se ouers in ʼn nagmerrie ontaard. Marjolein da Costa het aan Radio Laeveld vertel dat haar kind gewoonlik in skoolvakansies by ouma-hulle gaan kuier. Hierdie Maartvakansie sou dieselfde gebeur. Sy en haar man, Rui het op 21 […]
Interprovinsiale reis slegs vandag nog toegelaat

Luister meer op jou radio.
Polisie ondersoek saak van strafbare manslag na taxi-ongeluk

Luister meer op jou radio.