APD Mpumalanga leer kunsvlyt

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
APD Mpumalanga Thulakahle Khumalo

Die vereniging van mense met gestremdhede (APD) in Mpumalanga het ‘n interessante program van stapel gestuur waarvolgens lede kunsvlyt leer doen.
Thulakahle Khumalo gesels met Sonop Ontbyt.
Luister hier:

Sien ook: 12de Danie Rossouw-rugbyweek eersdaags aangebied