Meer organismes as net bakterieë kan weerstandigheid teen medikasie opbou.
Aptekers Eda Verster van Kiaat Private Hospitaal en Leonie van der Westhuizen van Mediclinic Nelspruit verduidelik vir Andri meer oor antimikrobiese weerstand – en wanneer antibiotika werklik nodig is.
Luister hier:
Sien ook: Kersloffees vanjaar 20 jaar oud



