Amazing Race wys jou alles in Pelgrimsrus

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Kom verken (of herontdek) Pelgrimsrus Donderdag tydens die Amazing Race.

Leona Oosthuizen vertel hoekom jy jou gesin of kantoormense wil saambring vir ‘n ongewone daguitstappie.

Luister hier: