In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Twee verdagtes vasgetrek na moord op Witrivier-prokureur, Innibos 2020 is gekanselleer, en ‘n babatjie word vyf jaar na haar tweelingboetie gebore. Luister die hooftrekke in drie minute hier: