Aansoeke om by polisie aan te sluit, sluit eersdaags

Die polisiediens wil hê meer mense uit minderheidsgroepe moet by hulle aansluit.

Aansoeke is oop vir mense tussen 18 en 35 jaar oud, geskied aanlyn en sluit Vrydag.

Lt. kol. Jabu Ndubane en kapt. Mduduzi Hlubi vertel hoe die aansoekproses werk.

Luister hier:

Kyk hier:

Vind die skakel na die aansoekportaal hier.