Weerlig en kragstuwings: Wat huiseienaars moet weet

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

Weerlig hoef nie jou huis direk te tref om elektriese en elektroniese toerusting te beskadig nie.

Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur gesels met Laeveld Brunch oor wat Suid-Afrikaanse huiseienaars moet weet oor weerlig, kragstuwings, beskerming teen kragstuwings, voldoeningsertifikate en versekering.

Luister weer: