Gerhardt is ons skerpste lem…

Gerhardt Nel was vandag ons interne wenner van SPAR Laeveld en NutriFresh se “Sharpest Business in Town”-kompetisie. Hy het stof geskop in die oë van Coenie (weer tweede) en Mireille met sy sny-, proe- en identifiseringsvermoë.
As span kon hulle darem ook gesamentlik punte op die bord sit vir 100.5FM. Sterkte aan die ander plaaslike ondernemings wat deelneem!