Ondersteun Loslitdag vir mense met gestremdhede

Vanjaar is Vrydag 4 September Loslitdag.
Dominique Vogel van die Mpumalanga Association of & for Persons with Disabilities (APD) vertel hoe jy mense met gestremdhede kan ondersteun op dié dag.
Luister: