Mbombela registreer behoeftige huishoudings

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

Mbombela-munisipaliteit is besig om sy behoeftige huishouding-register op te dateer.

Phumula Mathebula verduidelik die registrasieproses aan Laeveld Brunch.

Luister hier: