Die SANParke Ereveldwagters Laeveld ondersteun reeds sedert 1964 die Krugerwildtuin se werksaamhede.
Op die vooraand van die ikoniese park se 100ste verjaarsdagviering, gesels Jacques Malan met Laeveld Brunch.
Luister: