Registreer as stamselskenker

Robin en Jolandie Lewis van Numinous Expeditions is tydelik terug van hul reis deur Suider Afrika om in die Laeveld ‘n stemselskenker-veldtog te loods.

Hulle mik vir 300 mense.

Luister weer:

Kontak Lewis by [email protected] of via WhatsApp op 083-414-1191.