INpowered: Reëls gee jou beter kans in misdaadsituasie

Mense doen dikwels simpel dinge wat hul risikoprofiel verhoog, want hulle weet nie van beter nie.
Mark Grobbelaar, die stigter en uitvoerende beampte van INpowered, sê ‘n paar eenvoudige reëls kan jou en jou naastes se blootstelling aan geweldadige misdadigers verlaag.
Hy kuier in die ateljee saam met Lauren Barnard saam met wie hy INpowered na die Laeveld bring.
Luister weer:

Kontak Barnard by 072-182-8004 vir meer besonderhede.