Laevelders wen Expedition Africa

Die Laeveld se Expedition Africa Adventure Race-span, Jabberwock, het op 20 Maart ‘n opwindende oorwinning in die 2026 Drakensberg-resies behaal na ‘n uitmergelende 500 km om die wenstreep voor die Russiese nasionale span, Wild Trials, oor te steek.
Sara Archdeacon, Harry Wiltshire, Craig Metherell en DeWaal Visser is die spanlede.
Luister weer: