Fokus op tieners se geestesgesondheid

Dit is tiener selfdood bewusmakingsweek.
Annriette Slabber van Lifeline Nelspruit deel van die risikofaktore en waarskuwingstekens.
Luister weer:

Kontak die Suid-Afrikaanse Depressie en Angsgroep (Sadag) se 24-uur tolvrye noodlyn by 0800-567-567.

Kontak Lifeline by 013-755-3606, [email protected] of 082-554-1182.