Pumas gerat vir SA Beker

Die Airlink Pumas se seisoen skop eersdaags af wanneer die SA Beker op 6 Maart begin.
Die verdedigende kampioene se Chumani Booi en die spanbestuurder, Sam Sikiwe, sê hulle is gereed om hul titel van 2025 te verdedig.
Luister weer: