Innibos loods vanjaar ‘n nuwe projek gemik op hoërskoolleerders met ‘n belangstelling in die skeppende kunste.
Steven Schamrel is die projekbestuurder van VIBE Innibos, ‘n simposium en ekspo vol werkswinkels gefokus op teater, visuele kuns, musiek en dans.
Luister hier:
Stuur ‘n e-pos aan [email protected] vir meer.





