Die ekonoom Dawie Roodt was gister ‘n gasspreker by die AmberMac Makadamia Ekspo.
Hy sê landbou is ‘n hoogs tegnologiese bedryf wat al hoe meer deel raak van die dienstebedryf, die grootste ekonomiese drywer in die land.
“Ons moet ontslae raak van die deskruktiewe ANC om die ekonomie te groei,” voeg hy by.
Luister weer:






