Die positiewe sielkundige, Sonja Stadler, is Donderdag die gasspreker by die South African Council for Businesswomen (SACBW) se eerste netwerksessie vir 2026 met die tema: “The Resilient Leader”.
Sy gesels met ons oor hoe belangrik dit is om veerkragtigheid te kweek.
Luister weer:
Bespreek jou plek by Donderdag se netwerkgeleentheid by [email protected].





