Die weerwaarskuwing vir vandag vandag en môre is opgegradeer na ‘n rooi vlak 10 vir ontwrigtende reën in die Barberton, Mbombela, Nkomazi, Thaba Chweu, Bosbokrand, Letaba, Tzaneen, Phalaborwa en Giyani-areas.
‘n Weervoorspeller by die Suid-Afrikaanse Weerdiens, Abdul Ngcamu, sê 100-200mm is binne 48 uur moontlik in hierdie areas wat reeds versadig is.
Luister:





