Sewe mense is dood en een beseer toe twee sedans vroeg Saterdagoggend reg van voor gebots het op die N4-tolpad tussen Machadodorp en Belfast.
Die woordvoerder van die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid, Moeti Mmusi, sê die oorsaak word nog ondersoek, maar voorlopige aanduidings dui op gevaarlike verbysteek en oormatige spoed as moontlike faktore.
Luister:





