Soektog duur voort na vermiste 18-jarige wat snorkel in Mosambiek

Die soektog na Rikus Kylander, ‘n 18-jarige matrikulant van Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, wat Donderdag by Ponta do Ouro in Mosambiek vermis geraak het, gaan voort.
Dawn Gounden van Renegades Search & Rescue deel die besonderhede.