Daniël Slabbert, ‘n Bergvlam-leerling, het vanjaar R31,300 ingesamel vir KANSA, en daarmee is hy aangewys as die KANSA Laeveld-debutant van die jaar vir beide die Laeveld en Mpumalanga.
Hy gesels met die Middag Game Drive.
Luister hier:
Sy prestasies:
Beste presteerder onder KANSA-debutante by Hoërskool Bergvlam
Diensleweringstoekenning, onder alle KANSA-debutante in die Laeveld vir 2025
Algehele wenner: KANSA-debutant van 2025 vir die insameling van die meeste geld in die Laeveld
Laeveld KANSA-debutant vir 2025.






