Streslose tandheelkunde by Cure Day

Hierdie onderhoud is betaal deur die kliënt.
Dr. Jacques Burger, ‘n tandheelkundige by Cure Day-hospitaal in Mbombela, sê dié daghospitaal laat hom toe om prosedures uit te voer terwyl pasiënte slaap, wat dit ‘n minder angstige ervaring vir hulle maak.
Luister hier: