Kenner: Eet só gesonder vir jou brein. Dit is nooit te laat om te begin nie

Dr. Lizette Kuhn is ‘n dieetkundige wat al baie navorsing gedoen het op die uitwerking van voeding op breingesondheid.
Sy sê dit is nooit te laat dat gesonde kos ‘n positiewe impak sal maak nie.
Wat behoort jy te eet?
Luister hier: