Nuwe baadjie vir Nelspruit-biblioteek

Gemeenskapslede is besig met ‘n projek om die Nelspruit-biblioteek (die een oorkant ABSA Square) se kinderafdeling op te knap.
Marla Louw vertel hoe sy tot aksie aangepor is.
Luister hier:

Om betrokke te raak kontak haar via WhatsApp by 084-913-0349 of marla@marlalouw.co.za.