Die nasionale tydrenkampioenskap bereik sy opwindende einde met die TRACN4-tydren op 31 Oktober en 1 November in die skilderagtige Dullstroom.
As die laaste byeenkoms van die 2025 kampioenskap, beloof dit drama en strawwe kompetisie, terwyl topspanne dit uitspook om glorie.
TRAC se Solange Soares gesels met 100.5FM.
Luister:





