Weens onweer die afgelope week in die Laeveld is verskeie vlugte na die Kruger Mpumalanga Internasionale-lughawe ontwrig.
Mphilo Dlamini, Air Traffic & Navigation Services (ATNS) se hoof van korporatiewe sake en kommunikasie, verduidelik hoekom die opgeskorte instrumentvlugprosedures beteken dat vlugte nie tans in gure weer kan land nie.
Luister: