Laevelder oorwin Gobi 400

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.

Die Ultra Gobi 400 km is China se eerste ultra-afstand, geen-stop, selfgenavigeerde, selfonderhoudende uithouvermoë-wedloop.

Damien Kuhn het onlangs die moordende toets geslaag.

Hy deel die ervaring met die Middag Game Drive.

Luister: