Die Ridiculous Rocktober Ekstravaganza is ‘n eerste van sy soort uitverkoping op gebruikte voertuie.
Dit vind Donderdag 23 Oktober tot Saterdag 25 Oktober plaas.
Christo Leeuwner, die algemene bestuurder van Audi Centre Mbombela kuier in die ateljee.
Luister hier:



