She Rise Gala-aand vereer sakevroue

Bemagtiging en inspirasie vir vroue by die SACBW.
Die Mbombela-tak van die South African Council for Business Women (SACBW) het, as verlede jaar se top-tak, vanjaar die eer om die nasionale toekenningsaand aan te bied.
Lonice Wessels en Cecilia Kaufman vertel meer oor die She Riseg-gala op 18 Oktober.
Luister weer: