SANGORA tweede keer in die Laeveld aangebied

Die fees skop vanaand reeds af, met die meeste aksie Vrydag en Saterdag.

Die SA Nasionale “Golden Oldies” Rugby-vereniging (SANGORA) hou die naweek ‘n rugbyfees by Hoërskool Bergvlam met 28 spanne wat in aksie is.

Dit sluit vier spanne van die Laeveld in sowel as een van Engeland.

Okkie Oosthuizen en Jacques Immelman van die Laeveld Leeulopers vertel meer.

Luister weer: