Pieter Rischmuller ‘feel(s) good’

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die plaaslike musikant, Pieter Rischmuller, se jongste musiekvideo vir Feel Good is gister vrygestel.

Hy kuier by Sonop Ontbyt in die ateljee.

Luister: