Stropery bedreig Kaapsehoop wildeperde

Die wildeperde van Kaapsehoop word toenemend deur stropery bedreig.

Tans is daar na raming slegs 36 wilde perde in Kaapsehoop oor, na vier perde binne ‘n dag gestroop is vir hul vleis.
Rodney Alexander deel die plan wat hulle het om die kolonie te red, en hoe jy kan help.
Luister hier:

Raak betrokke en kontak die Kaapsche Hoop Conservancy (registrasienommer: 271-570 NPO) by kaapschehoopvillage@gmail.com of skakel Nicola Wilson (082-495-6253) of Carli Scheepers (082-322-0595).