Legende in natuurbewaring deel stories oor ervaring

Dr. Peet van der Walt het ook diep spore in die Kalahari Gemsbok en die Richtersveld Nasionale parke getrap.

Dr. Peet van der Walt is ‘n legende in natuurbewaring. Hy was lank die adjunkhoof van Natuurbewaring in Namibië en het ‘n sleutelrol gespeel in die stigting van die oorgrens parke.

Hy was by Charles in die ateljee tydens Saterdag Ontbyt.

Luister weer: